As ‘n student van EBS het ek so baie kennis in die besigheidswereld opgedoen, en geleer van dinge wat ek nie eens geweet het op ‘n bepaalde wyse’n toegepas moes word in ‘n bestaande of opkomende besigheid nie.
Ek het nooit geweet ‘n besigheid het veranderlike koste en vaste koste nie, maar deur EBS het ek dit geleer. Die mees belangrikste is dat jou syfers reg moet wees en dat jy ook ‘n bank aanvaarbare sakeplan moet kan opstel.
Deur EBS het ek die fyner detail geleer van waaroor ‘n besigheid regtig gaan en wat dit behels om so ‘n risiko / verantwoordelikheid aan te pak. Deur ‘n besigheid te open kan jy jou gemeenskap ophef deur middel van werkskepping en voorsiening maak in mense se behoeftes.
When you see an opportunity for business grab it with both hands and make it a success by just believing in yourself and that it’s going to work out for you.
Go business wise!!
Not job wise!!
